Turkooisklas (3 – 4 years) by Palet Kleuterskool. Die Turkoois Klas is ’n warm, liefdevolle ruimte waar ons kleuters floreer. Ons fokus op die hele kind – emosioneel, sosiaal, fisies en kognitief.
Ons klasse
Babaklas, 4 – 14 months: Waar die eerste treetjies begin
Groenklas, 15 months – 2 years: Waar klein handjies groot dinge ontdek
Oranjeklas, 2 – 3 years: Waar nuuskierigheid begin skyn