Groenklas (15 months – 2 years) by Palet Kleuterskool. Die Groen Klas is vir ons jonger kleuters. Ons fokus op veiligheid, geborgenheid en speel-leer. Ons bou aan hulle selfvertroue, fyn- en groot-motoriese vaardighede en sosiale ontwikkeling deur liefdevolle leiding en kreatiewe aktiwiteite.
Ons klasse
Babaklas, 4 – 14 months: Waar die eerste treetjies begin
Groenklas, 15 months – 2 years: Waar klein handjies groot dinge ontdek
Oranjeklas, 2 – 3 years: Waar nuuskierigheid begin skyn