Babaklas (4 – 14 months) by Palet Kleuterskool. Die Baba Klas bied ’n warm, veilige en versorgende ruimte vir ons kleinstes. Ons fokus op geborgenheid, roetine en liefdevolle sorg terwyl ons babas ontdek, groei en gedy.
Ons klasse
Babaklas, 4 – 14 months: Waar die eerste treetjies begin
Groenklas, 15 months – 2 years: Waar klein handjies groot dinge ontdek
Oranjeklas, 2 – 3 years: Waar nuuskierigheid begin skyn